Geregistreerde Dagmoeder,babas-kleuters 3 maande tot 3 jaar.Persoonlike toesig.Vat net 'n klein groepie kleintjies.Liefdevolle, veilige kindervriendelike omgewing,waar ons leer,speel en saam groei.Weeksdae:06:00-18:00.Ons is vakansies ook oop,insluitend Desember vakansies.Skakel gerus,Nicolene 0846199357