Top gehalte leesstories van lank gelede - nou weer beskikbaar! Pretoria

Posted by Pieter Haasbroek Private Pretoria, Gauteng, South Africa, ZA
Loading...
Loading...
Top gehalte leesstories van lank gelede - nou weer beskikbaar! #1
Top gehalte leesstories van lank gelede - nou weer beskikbaar! #2
Top gehalte leesstories van lank gelede - nou weer beskikbaar! #3
Top gehalte leesstories van lank gelede - nou weer beskikbaar! #4

Ad Details: Top gehalte leesstories van lank gelede - nou weer beskikbaar! Pretoria, Gauteng, South Africa, ZA

Wie onthou nog die Sahara Avontuur reeks, of die Swart Luiperd reeks, of Oloff die Seerower reeks, of selfs die Temmers van die Woestyn reeks? Hierdie uitstekende reekse en nog vele meer deur SA se top skrywers van toeka se jare, is nou almal op een plek beskikbaar. Meeste stories is in Afrikaans, maar van die stories is oorvertaal en ook beskikbaar in Engelse formaat.
Elke reeks en storie binne die reekse is van die beste Afrikaanse fiksie stories nog geskryf deur skrywers soos FA Venter, Gerrie Radlof, Braam le Roux en nog klomp ander briljante skrywers. Die stories is propvol aksie, spanning, drama en avontuur en sal beslis nie teleurstel nie.
Indien jy meer wil sien, gaan na die onderstaande skakel en tik sleutelwoorde in van die tipe storie wat jy verlang of kliek op “View All Books” aan die onderkant van die hoof bladsy om al die e-boeke wat beskikbaar is, te besigtig.
Verskillende tipe e-boeke is beskikbaar en die pryse varieer daarvolgens.
✅ Do not forget to mention AFRIBABA during your call!
✅ Click below to contact Pieter Haasbroek
Contact the advertiser
Pieter Haasbroek
Loading...
For a better visibility, place your ad in VIP

Boost this Ad

Report any scams attempts
  • za  South Africa
  • Published: 26 Feb - 04:12 PM
  • Visits: 54